Resensies / Reviews

“Baie dankie vir professionele vakmanskap. Die produk is n meesterstuk en werk soos n droom.” – Rennie Bester

—-o—-

“Baie dankie vir die vinnige aflewering van beskuitpan by kinders in Ballitobaai. Hulle is só opgewonde daaroor! Groete. Susan uit Hartenbos. 👏🏻😃 (Die is Jan en Ronelle de Klerk)”

—-o—-

“Awesome product, we ordered on line and have had ours for about 8 years. The best pans for rusks and large amounts of shortbread at christmas time.” – Wendy Palmer

—-o—-

“The process to order, pay for, and receive the pans by courier were smooth and quick, with no hassles. These are very high quality pans, made with loving care…….” – Herman Kocks

—-o—-

“The product is of exceptional quality and the best I have seen so far. The order was delivered the day after payment was made to the business. I definitely recommend them. Rusk baking will never be the same again easy as pie with the cutters. Check out the range. Not just rusks. They have published a book with recipes as well, which has just enough dough for the pans. Brilliant!” – Dawn Grabe

—-o—-

“Flinke, vriendelike diens. Baie netjiese vakmanskap. Verseker ‘n produk om te ondersteun. Hou so aan Pannemerwe!” – Maranitha Van Eeden

—-o—-

“Baie dankie vir ‘n puik produk! Die panne is uitstekende gehalte en werk soos’ n droom.


Die afmetings en inligting soos gegee op die webblad is akkuraat en maklik om te volg.


Francois het my bestelling vinnig hanteer en op hoogte gehou presies wanneer dit versend sal word en dit was op tyd. Baie dankie, ek sal julle enige tyd aanbeveel!” – Elouise Boyce

—-o—-

Vir meer resensies, google pannemerwe en gaan na ‘reviews’

http://tinyurl.com/3smnjh6m